Psalms 146:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here behoed die vreemdelinge; Hy rig wees en weduwee weer op; maar die weg van die goddelose maak Hy krom.

Psalms 146

Psalms 146:8-10