Psalms 146:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here open die oë van die blindes; die Here rig die wat geboë is, op; die Here het die regverdiges lief.

Psalms 146

Psalms 146:1-9