5. Dáár het skrik hulle oorweldig, want God is by die regverdige geslag.
6. Die raad van die ellendige — julle kan dit tot skande maak; waarlik, die Here is sy toevlug.
7. Ag, mag die verlossing van Israel uit Sion kom! As die Here die lot van sy volk verander, dan sal Jakob juig, Israel sal bly wees.