Psalms 13:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek — op u goedertierenheid vertrou ek; my hart sal juig oor u heil. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het.

Psalms 13

Psalms 13:1-6