6. Geloofd sy die Here wat ons aan hulle tande nie as buit oorgegee het nie!
7. Ons siel het vrygeraak soos ’n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak.
8. Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het.