Psalms 124:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ons siel het vrygeraak soos ’n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak.

Psalms 124

Psalms 124:6-8