VAN Dawid. ’n Psalm. Die Here het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand, totdat Ek u vyande maak ’n voetbank vir u voete.