Haas jou nie om van hom af weg te gaan nie; laat jou nie in met ’n slegte saak nie, want alles wat hy wil, doen hy.