WIE is soos die wyse, en wie weet die verklaring van die dinge? Die wysheid van ’n mens verhelder sy gesig, en die hardheid van sy gesig word daardeur verander.