Prediker 7:28-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

28. wat my siel lank gesoek het, maar wat ek nie gevind het nie: een mens uit duisend het ek gevind, maar ’n vrou het ek onder soveel nie gevind nie.

29. Kyk, net dit het ek uitgevind: dat God die mens reg gemaak het, maar hulle het baie slim planne gesoek.

Prediker 7