Openbaring 21:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin.

Openbaring 21

Openbaring 21:16-27