Openbaring 21:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die stad het die son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van God het hom verlig, en die Lam is sy lamp.

Openbaring 21

Openbaring 21:21-27