Openbaring 18:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die lig van ’n lamp sal nooit meer in jou skyn nie, en die stem van bruidegom en bruid sal nooit meer in jou gehoor word nie; want jou handelaars was die grotes van die aarde; want deur jou towery is al die nasies verlei.

Openbaring 18

Openbaring 18:14-24