Openbaring 18:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die stem van siterspelers en sangers en fluitspelers en basuinblasers sal nooit meer in jou gehoor word nie, en geen kunstenaar van enige kuns sal ooit weer in jou gevind word nie, en die geluid van die meul sal nooit meer in jou gehoor word nie.

Openbaring 18

Openbaring 18:18-24