Openbaring 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde uit, en kwaai en bose swere het aan die mense gekom wat die merk van die dier gehad het en sy beeld aanbid het.

Openbaring 16

Openbaring 16:1-9