Openbaring 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ek het ’n groot stem uit die tempel aan die sewe engele hoor sê: Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit.

Openbaring 16

Openbaring 16:1-5