Openbaring 15:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die grimmigheid van God wat leef tot in alle ewigheid.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8