Openbaring 15:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die sewe engele met die sewe plae het uit die tempel uitgekom, bekleed met rein, blink linne, en om die bors omgord met goue gordels.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8