Númeri 4:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die dienswerk vir die geslagte van die seuns van die Gersoniete by die tent van samekoms; en wat hulle te besorg het, moet plaasvind onder leiding van Ítamar, die seun van die priester Aäron.

Númeri 4

Númeri 4:24-30