Númeri 4:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die hele dienswerk van die seuns van die Gersoniete — alles wat hulle moet dra en hulle hele diens — moet wees volgens die bevel van Aäron en sy seuns; en julle moet hulle al hulle drawerk aanwys om dit waar te neem.

Númeri 4

Númeri 4:23-35