Númeri 35:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die stede wat julle aan die Leviete gee, moet die ses vrystede wees wat julle moet gee, dat die een wat ’n doodslag begaan het, daarheen kan vlug; en daarby moet julle twee-en-veertig stede gee.

Númeri 35

Númeri 35:1-12