Númeri 35:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle moet buitekant die stad meet: aan die oostekant tweeduisend el en aan die suidekant tweeduisend el en aan die westekant tweeduisend el en aan die noordekant tweeduisend el, en die stad in die middel. Dit moet vir hulle as weiveld van die stede dien.

Númeri 35

Númeri 35:1-11