Númeri 26:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die seuns van Elíab was: Némuel en Datan en Abíram. Dit is Datan en Abíram wat na die vergadering opgeroep was, wat getwis het teen Moses en Aäron in die bende van Korag toe daar teen die Here getwis is.

Númeri 26

Númeri 26:1-17