Númeri 26:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die aarde het sy mond oopgemaak en hulle verslind, saam met Korag, toe die bende gesterf het deurdat die vuur die tweehonderd-en-vyftig man verteer het; en hulle het tot ’n teken geword.

Númeri 26

Númeri 26:4-17