Númeri 20:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat ons tog deur jou land trek: ons sal nie deur lande of wingerde trek nie en die water uit die putte nie drink nie; ons sal die koningsweg hou; ons sal nie regs of links uitdraai nie, totdat ons deur jou grondgebied getrek het.

Númeri 20

Númeri 20:10-21