Númeri 20:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ons die Here aangeroep, en Hy het ons stem gehoor: Hy het ’n Engel gestuur en ons uit Egipte uitgelei. Hier is ons nou in Kades, ’n stad op die grens van jou grondgebied.

Númeri 20

Númeri 20:11-24