Nehemía 9:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar in u grote barmhartigheid het U hulle nie volkome vernietig en hulle nie verlaat nie, want U is ’n genadige en barmhartige God.

Nehemía 9

Nehemía 9:28-34