Nehemía 9:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En U was baie jare lankmoedig oor hulle, en U het hulle gewaarsku deur u Gees, deur middel van u profete; maar hulle het geen gehoor gegee nie. Daarom het U hulle oorgegee in die hand van die volke van die lande.

Nehemía 9

Nehemía 9:28-38