Nehemía 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het ek in die nag in die dal opgeklim en die muur besigtig. Toe het ek weer deur die Dalpoort ingekom en teruggegaan.

Nehemía 2

Nehemía 2:10-20