Nehemía 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het verder gegaan na die Fonteinpoort en na die Koningsvywer. Maar daar was geen plek vir die dier om onder my verder te gaan nie.

Nehemía 2

Nehemía 2:10-20