Nehemía 12:5-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. Míjamin, Maädja, Bilga,

6. Semája en Jójarib, Jedája,

7. Sallu, Amok, Hilkía, Jedája; dit was die hoofde van die priesters en van hulle broers in die dae van Jésua.

8. En die Leviete was: Jésua, Bínnuï, Kádmiël, Serébja, Juda, Mattánja wat met sy broers die leiding by die kore gehad het.

Nehemía 12