Nehemía 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

OP dié dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het geskrywe gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie,

Nehemía 13

Nehemía 13:1-8