Nehemía 12:1-6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubbábel, die seun van Seáltiël, en Jésua opgetrek het: Serája, Jeremia, Esra,

2. Amárja, Mallug, Hattus,

3. Segánja, Rehum, Méremot,

4. Iddo, Gínnetoi, Abía,

5. Míjamin, Maädja, Bilga,

6. Semája en Jójarib, Jedája,

Nehemía 12