Nehemía 10:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want in die kamers moet die kinders van Israel en die kinders van Levi die offergawe van koring, mos en olie bring, omdat die gereedskappe van die heiligdom en die diensdoende priesters en die poortwagters en die sangers daar is; want ons wou die huis van onse God nie laat verwaarloos nie.

Nehemía 10

Nehemía 10:37-39