Nehemía 10:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priester, die seun van Aäron, moet by die Leviete wees as die Leviete die tiendes invorder, en die Leviete moet ’n tiende van die tiendes na die huis van onse God bring, in die kamers van die skathuis.

Nehemía 10

Nehemía 10:31-39