Miga 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die toorn van die Here sal ek dra, want ek het teen Hom gesondig; totdat Hy my saak verdedig en my reg verskaf. Hy sal my uitlei in die lig; ek sal met welgevalle sien hoe Hy geregtigheid oefen.

Miga 7

Miga 7:1-16