Ook sal my vyandin dit sien, en skaamte sal haar bedek wat vir my sê: Waar is die Here, jou God? My oë sal met welgevalle op haar neersien. Nou sal sy vertrap word soos modder van die strate.