Matthéüs 9:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TERWYL Hy vir hulle dit sê, kom daar ’n sekere owerste en val voor Hom neer en sê: My dogter het nou net gesterwe, maar kom en lê u hand op haar, en sy sal lewe.

Matthéüs 9

Matthéüs 9:13-28