Matthéüs 9:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou leersakke nie; anders bars die sakke en die wyn loop uit en die sakke vergaan. Maar ’n mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en altwee bly behoue.

Matthéüs 9

Matthéüs 9:8-24