Matthéüs 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die skare wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! Hosanna in die hoogste hemele!

Matthéüs 21

Matthéüs 21:1-15