Matthéüs 21:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hy in Jerusalem inkom, het die hele stad in opskudding geraak en gesê: Wie is hierdie man?

Matthéüs 21

Matthéüs 21:8-20