Matthéüs 11:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Seun van die mens het gekom — Hy eet en drink, en hulle sê: Dáár is ’n mens wat ’n vraat en ’n wynsuiper is, ’n vriend van tollenaars en sondaars. Maar die wysheid is geregverdig deur sy kinders.

Matthéüs 11

Matthéüs 11:9-20