Matthéüs 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: Hy het ’n duiwel.

Matthéüs 11

Matthéüs 11:16-27