Markus 9:46-48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

46. waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.

47. En as jou oog jou laat struikel, pluk dit uit. Dit is beter vir jou om met een oog die koninkryk van God in te gaan, as om twee oë te hê en in die helse vuur gewerp te word,

48. waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.

Markus 9