Markus 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Hy het opgestaan en daarvandaan deur die oorkant van die Jordaan na die gebied van Judéa gegaan; en weer het ’n skare by Hom vergader; en soos Hy gewoond was, het Hy hulle weer geleer.

Markus 10

Markus 10:1-3