Markus 8:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN dié dae toe daar ’n baie groot menigte was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Jesus sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê:

Markus 8

Markus 8:1-5