Markus 7:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle was uitermate verslae en het gesê: Hy het alles goed gedoen: die dowes laat Hy hoor en die stommes praat.

Markus 7

Markus 7:32-37