31. EN Hy het weer uit die gebied van Tirus en Sidon vertrek en na die see van Galiléa gegaan, deur die gebied van Dekápolis.
32. Toe bring hulle na Hom ’n dowe wat swaar praat, en smeek Hom om hom die hande op te lê.
33. En Hy neem hom opsy, weg van die skare, en steek sy vingers in sy ore, en spuug en raak sy tong aan;