Markus 4:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het opgestaan en die wind bestraf en vir die see gesê: Swyg, wees stil! En die wind het gaan lê, en daar het ’n groot stilte gekom.

Markus 4

Markus 4:35-41