Markus 4:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?

Markus 4

Markus 4:29-41